'n Familie-georiënteerde skool waar klein mensies versorg word
Elke kind is spesiaal en word so behandel, elk met sy eie potensiaal
Die plek waar jong kinders 'n gebalanseerde opvoeding kan geniet
Ridge Junior Primêre Skool is ‘n familie-georiënteerde skool waar klein mensies versorg word. Elke kind is spesiaal en word so behandel, elk met sy eie talente, potensiaal en behoeftes.